Hendrik I van Engeland

Hendrik I
Koning van Engeland

Huis Huis van Normandië
Regeer 3 Augustus 11001 Desember 1135
Voorganger Willem II
Opvolger Stefanus
Eggenote Matilda van Skotland
Adelheid van Leuven
Kinders Keiserin Matilda
William Adelin
Gebore c. 1068/1069
Oorlede 1 Desember 1135
Vader Willem die Veroweraar
Moeder Matilda van Vlaandere

Hendrik I (c. 10681 Desember 1135) was van 1100 tot met sy dood koning van Engeland. Hy was die jongste seun van Willem die Veroweraar en die opvolger van sy broer Willem II Rufus.

Sy bynaam was Beauclerc vanweë sy goeie opvoeding en wye belangstellings. Hy was waarskynlik die eerste koning van die Huis van Normandië wat vloeiend Engels kon praat.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search